Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com
Subject: Ouderdom
Replies: 3 Views: 1115
rozely 7.05.09 - 03:13pm
Hoe jonk is jy? Maak ouderdom saak? Hoe voel jy oor jou ouderdom? Het jy al ooit gehuil op jou verjaardag? *
oubaas 8.05.09 - 11:33am
Ek is 54 jaar jonk. Nee jong ouderdom maak nie saak nie. Mens is so oud as wat jy jou gedra. Kan nie onthou of ek al ooit om my verjaarsdag gehuil het nie hehe *
rozely 13.05.09 - 05:54pm
Ek is 33 jr jonk.. Toe ek 30 geword het het ek gehuil sonder ophou.. Ekt gedink ek is stok oud! *
oubaas 13.05.09 - 08:35pm
en ek is 54 en voel nog piepjonk *